Wednesday, May 28, 2014

Tussen deur alles

Hallo volgelinge

So tussen deur al my mal baie goedjies het ek darem tyd gekry om so bietjie nuwe prentjies te maak...

Geniet dit :)













Gebroke

Ek wens gebroke
was verbode
Want 'n hart soos myne
pas nie in syne

Bindmiddels sal nie eers kan versterk
wat ek hier binne moet verwerk

As gebroke
tog net verbode was
kon 'n glimlag
my dalk nog verras





Dis my eerste gedig in 'n baie baie baie lang tyd... soos 6 jaar terug laas het ek geskryf